
Tariewe 2017 *
*Slegs 'n riglyn. Doen asseblief navraag vir 'n akkurate en finale kwotasie.
Gr 1 - 3 – R250
Gr 4 - 7 – R270
Gr 8 - 12 – R350
BEREDENEERDE toespraak:
(Ongelukkig geen Redenaarstoesprake vir kompetisies nie).
​
Gr 1 - 3 – R270
Gr 4 – 7 – R300
Gr 8 - 12 – R450
Dringende toesprake (bv. binne 24 uur): Afhangend van beskikbaarheid van skrywer – R200 ekstra**
BELANGRIKE INLIGTING:
Betaling moet ontvang word, ten minste 48 uur (twee dae) vooruit, naweke en vakansiedae uitgesluit, vir die volgende tariewe om geldig te wees.
​
**Indien betaling laat ontvang word (24 uur of minder), sal die tarief aangepas word.
Verskaf asseblief die datum waarop die mondeling aan jou gestuur moet word en reken genoeg tyd in vir jou kind om voor te berei. Moet dus nie die datum verskaf waarop die kind die mondeling moet voordra nie.
Die mondeling/praatjie word per e-pos verskaf slegs nadat kennisgewing van betaling ontvang is.​