top of page
Kontak ons

vir meer inligting

of kwotasie vir 'n mondeling

Your details were sent successfully!

Mondelinge in Afrikaans of Engels

// direk na jou Inboks

MONDELINGE

AFRIKAANS OF ENGELS


Mondelinge in Afrikaans of Engels
(beredeneerde toesprake, mondelinge / praatjies vir skoolkinders)
 

01

02

ATKV Redenaarsonderwerpe 2017

 

Die ATKV het opwindende temas vir redenaars bekend gemaak vir 2017. Hierdie temas word gereeld gebruik vir mondelinge in die klaskamer of ter voorbereiding vir redenaars.

03

Tipe Opdrag en Kind se besonderhede

 

Verskaf die inligting so volledig as moontlik sodat ons spoedig op jou versoek kan reageer.

Indien die kind 'n geskrewe opdrag van die skool ontvang het, kan u dit gerus vir ons epos.

Kwotasie & Pryse

 

Ons verskaf kwotasies na aanleiding van die tipe opdrag en die kind se ouderdom.

04

Hoe dit werk en Tariewe

 

Vul asseblief die "Kontak ons" vorm hierbo in en verskaf soveel as moontlik inligting oor die opdrag, asook jou kind se ouderdom en skool. Ons sal vir jou 'n kwotasie stuur en sodra bewys van betaling ontvang is, epos ons die mondeling vir jou.  meer ...

05

Wenke vir mondelinge

 

Maak oogkontak met die gehoor, nie net die onderwyser(es) nie.

Moenie "sing" nie, maar praat hard en duidelik. Gesels met die gehoor.

Oefen voor die spieël en jou gesin.

06

Waarom ons diens gebruik

 

Mondelinge en klaspraatjies moet 'n positiewe ervaring vir jou kind wees. Kinders leer ook meer oor die struktuur van 'n mondeling wanneer hulle met die regte voorbeeld begin.

© 2017 by Mondelinge in Afrikaans of Engels. Proudly created with Wix.com

bottom of page