
ATKV Redenaars: Temas vir 2017
Bron: https://www.atkv.org.za/Korporatief/Nuus/ArticleID/14100/Redenaars-2017-Temas-bekend-gemaak
Die temas vir die ATKV-Redenaarskompetisie vir 2017 is bekend gemaak.
Die temas is soos volg:
Graad 1 tot graad 3
-
Gogga
-
Reënboog
-
Blink
Graad 4 tot graad 5
-
Klei
-
Note
-
Blou
Graad 6 en graad 7
Huistaal en Addisionele Taal
-
Spieël
-
Krap
-
Klik
Graad 8 en graad 9
Huistaal en Addisionele Taal
-
Sirkus
-
Klets
-
Koors
Graad 10 tot graad 12
-
Mag
-
Kamera
-
Eg(g)o
* Uit die tema moet ’n onderwerp geformuleer word wat ’n standpunt bevat en die standpunt moet aan die hand van argumente en bronne beredeneer word. Met ander woorde dit is ’n beredeneerde toespraak en nie ’n praatjie nie.
​
* Indien toesprake van vorige jare en/of gedupliseerde toesprake gelewer word, sal deelnemers gepenaliseer word.